Dokumentasie

Indien u ʼn afspraak geskeduleer het, kan u die volgende dokumente uitdruk, voltooi en saambring op die datum van u assessering:

  • Biografiese vraelys (voltooi asb. so volledig en eerlik as moontlik)
  • Toestemmingsbrief (hoef nie vooraf voltooi te word nie, u kan dit egter solank deurlees om uself te vergewis)