Vakkeuse

Vakkeuse

Daar is verkseie faktore wat ‘n rol speel in die besluineming van beroep. Een van die eerste is ‘n realistiese en ingeligte vakkeuse vir graad 10 tot 12… Lees meer

Beroepsleiding

Beroepskeuse is nie ‘n oornag besluit nie. Goeie beroepskeuses word oor ‘n tydperk gemaak soos wat jy persoonlik groei en boeroeps-volwassenheid beriek. Dit geneur nie altyd gelyk nie… Lees meer